Sunday, 28 December 2008

Kersfees in London

Ek, Helmien en Michelle
het Frost Fair toe gegaan.
St. Pauls en die
groot Kersboom!




Winter Wonderland - die mooiste liggies!














Die bome in Sloane Square was versier met die mooiste liggie balle!







Carols by Candlelight by die Royal Albert Hall.








'n Philharmonic Orkes wat die carols gespeel het.
Ek, Michelle, Alba, Gerhardt, Yvonne en Marisa.













Middernag diens by Westminster Abbey saam met 2000 ander mense. Dit was vrieskoud buite!










Kerskouse en persent oopmaak - 2:30 die oggend!































Ons het die tafel gedek, almal het iets gebring om te eet en ons het FEES GEVIER!!!



































Een van Santa se takbokke!

Die gestopde bees 'joint'. Before....and AFTER!













Huis toe bel tyd...Happy Christmas vir ALMAL!!!







Saturday, 8 November 2008

My ma en Elizma (sussie) kuier in London





Die 2 Queens of die Queen's Walk.



























Ek was so bevoorreg om my sussie en my ma met my verjaarsdag by my in London te he. Groot bederf!



Kuier saam met sel.
















Leeds Castle - dit was so 'n mooi dag en 'n great plekkie.












Tower of London






Phantom of the Opera













Ma pos 'n briefie by die fancy posbus.
















Ons gaan kyk die Changing of the Guards in die reen. Can you believe it?






















Altyd reg wees vir
reen in London.




Gaan kuier saam met die Queen by Buckingham Palace.










Erg toeris gespeel. Onst het al die sights gaan besoek, Hop on Hop off bus gery.
















Lekker braaitjie op HA se nuwe braai by my huis.

















Epping Forest










Sunset over Stone Henge






Die bestuurder en sy navigator! Ek kan verseker vir Stephan recommend vir 'n toergids. Hy is briljant! Hy wys ons sommer 3 sites terwyl ons eintlik oppad na Stone Henge toe is. Stone Circle, Wood Henge en uiteindelik ....Stone Henge. Of was dit dalk die navigator wat die kaart lees se skuld!






Besige dag, maar het dam ons piekniek ook ingekry in Bath.






















Lekker kuier in BATH. My ma was mal oor die ou pragtige dorpie, al die baie groen parke en water. Ons het lekker toeris gespeel.