Wednesday, 23 July 2008

Ryno & Michelle Troue






Ryno en Michelle
Thanks, julle was 'n voorreg om die spesiale dag saam met julle te kon deel. Het dit baie geniet en julle was beautiful. Cheers!



Ryno vertel van die beplande 'Honey moon'... JD dagdroom en Tiaan wil net kuier...





Tiaan, Adelle, Stephan, Michelle, Ryno & JD.





So val al die brawe vegters een vir een. Tiaan is glo volgende... JD moes al 'n paar keer, maar het gelukkig die talent om dit sover nog te systap...





Ons 'Date'...






Stoutgat sal hulle bly. Ek dog die koolore is agv die rugby... sien links en onder vir 'n moontlike verduideliking...








Skool ruinie 2006 in Caledon...