Saturday, 8 November 2008

My ma en Elizma (sussie) kuier in London





Die 2 Queens of die Queen's Walk.



























Ek was so bevoorreg om my sussie en my ma met my verjaarsdag by my in London te he. Groot bederf!



Kuier saam met sel.
















Leeds Castle - dit was so 'n mooi dag en 'n great plekkie.












Tower of London






Phantom of the Opera













Ma pos 'n briefie by die fancy posbus.
















Ons gaan kyk die Changing of the Guards in die reen. Can you believe it?






















Altyd reg wees vir
reen in London.




Gaan kuier saam met die Queen by Buckingham Palace.










Erg toeris gespeel. Onst het al die sights gaan besoek, Hop on Hop off bus gery.
















Lekker braaitjie op HA se nuwe braai by my huis.

















Epping Forest










Sunset over Stone Henge






Die bestuurder en sy navigator! Ek kan verseker vir Stephan recommend vir 'n toergids. Hy is briljant! Hy wys ons sommer 3 sites terwyl ons eintlik oppad na Stone Henge toe is. Stone Circle, Wood Henge en uiteindelik ....Stone Henge. Of was dit dalk die navigator wat die kaart lees se skuld!






Besige dag, maar het dam ons piekniek ook ingekry in Bath.






















Lekker kuier in BATH. My ma was mal oor die ou pragtige dorpie, al die baie groen parke en water. Ons het lekker toeris gespeel.

Road trip to Cambridge 30 Sept 08


Toe die son skyn toe besluit ons ons MOET 'n road trippie doen en verseker met die motorfiets. Hier is ons gegear en reg vir pad vat Cambridge toe vir die dag.


Dit was 'n pragtige sonskyn daggie. Hier's ons by die bekende King's College. Amazing gebou.


Ons moes defnitief 'n roomys ook inwerk!









Ons het 'n bootjie gehuur en al langs die kanaal afgery of 'gepunt' soos hulle dit noem.





Steph het die bestuurdery met die pyp gelike. Dis nie 'n spaan nie net een reguit lang yster pyp.








Ek het ook hard probeer, maar dit het maar beroerd gegaan met my 'punting' vermoe. Ons was meer in die takke en aan wal! Ek was so frustreerd met die lang, yster stuurwiel! (Kyk die clip) Baie gelag!


....maar, PRACTISE MAKES

PERFECT!!! Hier sweef ons teen

die rivier af. Yeh right!