
'n Sneeu-Engel... of Sunita Engel... of my Engel...

By Redbridge Tube stasie (treine kan mos nie ry as dit sneeu nie, so ons het almal 'n ekstra afdag gehad, dis mos die lewe)

Tanya, HA en Sunita van 22 Avondale

No comment...

Die Sneeuman - nogal fiks wees vir dit.

Censored viewing. No Under 18's.

Wat 'n voorreg om mekaar te he en sulke tye met mekaar te kan deel. Selfs die sneeuman smile vir die kamera.

Sunita, Stephan, Tanya, HA en 'Roger'. (Die sneeuman is Roger gedoop vir 'n weeskind wat Tanya onderhou en die foto voor wou stuur uit London.)

Roger se 'lyf in wording' al 10 Ton...

Snowball fights! Nou wat ek hierna kyk kan ek maar net vir ons Vader dank vir gesondheid en so baie seeninge.

En die hele wereld was wit, 20cm diep. Dis 'n jammerte daar is nie foto's van die goeie duikslag op HA tydens die rugby game nie...

Enige 'Aritst' se droom om so te teken.

En die paaie: Sneeu + Sout = Modder

My kar en die motorfiets gaan nerens!

Vat 40min se 'frost bite' voor jy kan ry..