Na die Fireworks en die
MISSION om by die huis uit te kom het ons shampers geklink by die huis! HAPPY 2009!!!
12:00 het die Big Ben geslaan en toe skiet die fireworks uit die London Eye uit.
Daar was DUISENDE mense en die fireworks was SPECTACULAR!
Kyk die video clip. (sorry, kan nie oplaai nie - te groot)


Mense, mense en nog mense!

Benita, ek en Michelle het die koue en die mense gaan aanvat. Was 'n lekker ondervinding!

Die Eye voor die fireworks.

Michelle en Benita oppad na die EYE in die stampvol tube stasie.

Heerlike prawns by CTFM.

Ek en Michelle, Benita, Jana en Jan-Louis, Cornel en Phil.