Friday, 2 January 2009

Nuwe JAAR 2009

Na die Fireworks en die
MISSION om by die huis uit te kom het ons shampers geklink by die huis! HAPPY 2009!!!


12:00 het die Big Ben geslaan en toe skiet die fireworks uit die London Eye uit. Daar was DUISENDE mense en die fireworks was SPECTACULAR! Kyk die video clip. (sorry, kan nie oplaai nie - te groot)

Mense, mense en nog mense!


Benita, ek en Michelle het die koue en die mense gaan aanvat. Was 'n lekker ondervinding!


Die Eye voor die fireworks.
Michelle en Benita oppad na die EYE in die stampvol tube stasie.



Heerlike prawns by CTFM.




Ek en Michelle, Benita, Jana en Jan-Louis, Cornel en Phil.









Lekker gaan eet by Cape Town Fish Market! Yum, yum!












1 comment:

Suzaan said...

'n Baie voorspoedige Nuwe jaar vir jou. Mag al jou drome waar word in 2009 en dat jy net 110% sal lewe!!(Asof jy nie al klaar doen nie)..

Die fireworks lyk awesome!!Is nogal spyt dat ek dit nooit kon beleef nie...