Sunday, 19 April 2009

Paasnaweek '09 - Kanaalbote

Die eerste koppie sawwe-lyf...

The river Lee...

Die kombuis. Wasbak, Oond, Gas stoof, Yskas, CD-speler, ens.

Die etenstafel / kuier plek / en ons bed...

Die Emily CREW ...

Die rustigheid... Natuur, son, water. Of ons soek net die Paashaas.

My en my verloofde - kwaliteit gesels en kuier tyd op die dak...

As ek my nie misgis nie is dit 'n Bruidsboek daai...

Pitstop nommer.... 30 Seconds bord games, snacks, drinks en lag.

Braai hout vir die aand...?

Putt-Putt langs die kanaal

How romantic...

Pub lunch: 2x Steak & Slaai, 1x Fish & Chips, 2x Drinks = £12-00

Hole in ... definately not one...

Chenelle, Cornelle, Phil, S & S

Vergeet die Titanic-move, dis die NAM-weergawe...

Ahoy there me mate... Pirates ahead...

Cute!

Draai regs om links te gaan.. Verseker die sexy'ste Kaptein op die kanaal...

Hoe maak mens..? So maak jy...

Steph, Jana, Matt

Deur die lokke. 'Elbow grease' vir die sluise se spanner-swaai-aksie.
As jy nog 'n groentjie is, is dit makliker om die 68'' (23m) boot in die nou lokke in te sleep eerder as om te ry...

Emily al 23m en 3 ton staal (ook maar gelukkig vir sekere skippers)