Redhill se kerkie vanuit die kantoor waar Steph gewerk het. Mens kan sien ek moes my met ander dinge besig hou....JPG)
.JPG)
Lunch by FAIRLOW Waters!
... en ek speel maar net copy cat, maar kry nie die diep denkende look so lekker reg nie!
... en ek speel maar net copy cat, maar kry nie die diep denkende look so lekker reg nie!
Die geel pop was deel van die vooraf performances. Daar was 'n koor van 600 mense wat opgetree het. Amazing!
Die ou het die vlam gedra toe hul verby ons kom. Ons het maar 'n foto na die tyd saam met hom geneem, want ek het die hele tyd 'n video geneem van al die aksie en chaos met al die Tibet protestors en toe na die tyd besef ek het nooit die knoppie reg ingedruk nie. Hoe blond!! :-) Ek en Steph ken nie die Olimpiese mannetjie nie, maar dalk kan een van jul vir ons se wie dit is.
Die polisiemag op die strate was 'n gesig hoor. 100de polisiemanne en motorfietse net op die Waterloo brug waar ons gestaan het.