Redhill se kerkie vanuit die kantoor waar Steph gewerk het. Mens kan sien ek moes my met ander dinge besig hou....JPG)
.JPG)
Lunch by FAIRLOW Waters!
... en ek speel maar net copy cat, maar kry nie die diep denkende look so lekker reg nie!
... en ek speel maar net copy cat, maar kry nie die diep denkende look so lekker reg nie!
2 comments:
Dankie vir die photies sus! Nee wat, solank hul die denker-werk doen kan ons mos maar net smile!!
Eliz
Hi julle twee,
Dankie vir die foto's - het dit baie geniet. Die sneeu bly darem maar net 'n mooi gesig!
Lief julle
Pa & Ma (Landmeister)
Post a Comment