Tuesday, 8 April 2008

Naweek van KONTRASTE


Lekker braaitjie by Sylvan 42! Dit was 'n lovely sonskyn dag en van die brawe manne het sommer sonder baadjies aan buite gekuier.












Ons eerste ou braaitjie na die ou winter. Nog nie dat ons nou kan se die winter is verby nie! Steph mis vir Gibbie om in die YSKOUE 'n ou BRAAITJIE te maak, want sy girl wil nie te graag.











Caledonners!!! Jy kry hul orals!



EN TOE DIE KONTRAS DIE SONDAG...SNEEU en nie sommer so sneeu nie...ORDENTLIKE DIK SNEEU IN LONDON!!!

Steph se kar was heel toe gesneeu.



Ons het probeer om 'n vinnige sneeuman aanmekaar te slaan. Baie kreatief met die kleurvolle gesig! Ek like die pienk hare en ROOI mond!
Dit was net so mooi SPIERWIT toe ons opstaan!LEKKKKKERRRR!

1 comment:

Suzaan said...

Ag die sneeuman is te dierbaar!!Gehoor daar was so sneeu..Hier is dit al lekker koel in die oggende en aande.