Wednesday, 28 January 2009

Sousse, Tunisie November 2008

Royal Beach - Totsiens ete.
Cheers ! Son, See, Swembad...

Rooi-rok Bokkie !

Die Medina, of te wel die mark waar jy jou smous-vernuf goed moet toepas. Kan tot 75% af stry op pryse - Bargains!

Vars kruie en kerries.

SMx2

Op die ou seilskip in die Mediteranian. Het in die middel van die see anker gegooi vir middagete. Stephan en Sunita was alweer eerste wat bo van die boot af in die see gespring het.

Ou tydse 'Pirate Ship'

Para-glide agter 'n boot aan.

Sunita: "Ek het jou gese Vodka en Redbull is gevaarlik..."

So lekker om vroeg oggend langs die see te gaan stap en die sons-opkoms te waardeer.

Of net saam met mekaar Bybelstudie op die strand te doen om jou dag mee te begin.

Niks so lekker soos 'n 'morantiese' rooiwyn vir twee langs die swembad teen middernag nie...

Sheik alla Stephan

Ons hotel se strand. Dis mos vakansie..

Tunisie se Celtia bier. Goedkoop en yskoud en nogal vollop beskikbaar vir 'n moslem land.

Hmmm... No comment :-)

No comments: