Thursday, 5 March 2009

Pokeraand Feb '09

Ons uitrusting vir die Poker aand in Loughton

Money for nothing and your 'chips' for free

Hier word groot gedobbel...

Die wenner's tafel. Maak geld Sunita daar is 'n troue wat betaal moet word...

Die poker sterre. Al wat ek kan se is AGRA was ook daar...

Heinie het verseker die prys gekry vir die mees oorspronklikste hoed.

Al ou dobbelaars, kyk al Sunita se geld!

No comments: