Tuesday, 5 October 2010

Ons eerste kamp met die Cruiser...

Ons eerste kamp met die Cruiser en ons nuwe tent. Het sommer net die klomp kamp goed in die Cruiser ingegooi (het mos nou nie 'n te kort aan pak plek nie...) en die pad ooswaards noord van die Teems rivier gevat. Het vir ons die lekkerste skaap-tjoppies en rooiwyn gekoop en behoorlik lekker gesmul... Hoe geseënd is ons darm nie om te besef hoe wonderlik en rustig ons Vader die natuur gemaak het nie...





No comments: