Sunday, 30 March 2008

PAASNAWEEK '08 - All Haven karavaan park

Koffie tyd in die Krismis-bed...


Mexican wave vir die groot sokker match. Liverpool vs Man U







Lekker excited oor die sneeu, maar verkies die hitte en lekker afrikaanse treffers binne die kar op 'n Sunday-cruise.











Vlnr: Jureni, Jana, Sunita, Mari, Natasha


Dit sneeu in Engeland !!!
























Die goeie ding van Ingeland: Ys vir die dop val sommer uit die lug uit... Net seker maak die vliegtuig is oor....














Met die koue sneeu buite, besluit ons om te duik in die warm binneshuise swembad.

Phil, Chart, Matthys, S & S ontspan die boude.











Darem 'n "koeldrankie" in die local pub geniet...

Cornel, Maggie, S & S, Phil














Amusement centre:


Boys will be BOYS...




1 comment:

Anonymous said...

Ek hou van die ys wat sommer so uit die lug val vir die dop. Dink net hoe baie moeite sou dit my gespaar het elke dag om ys vir jou en Gibbie te maak?