Monday, 1 June 2009

Algemene London dinge


Soos 'n plesierboot... Die luxury en vermaak is voor en die 'enjin kamer' is agter...


Say no more...


Met so 'n klein bootjie kan mens sommer enige plek 'launch'. Kyk die sexy model...


My eerste boot...

Michael Flatley's Lord of the Dance saam met Gerhardt en Alba by die Hammersmith Apollo.









No comments: