Saturday, 6 June 2009

Cancer Research - Race for Life 2009 5km


5km Agter die rug... Kyk net die medalje's...


Darm nog nie te moeg om vir die kamera te waai nie...


London se strate was toegmaak en die beste tydverdryf vir die mans... Net girls, girls, girls....


Op julle merke, gereed... en daar gaan hulle.


Sunita Supporters club!


Strek daai bene en wikkel daai boutjies...



Meer as sewe duisend meisies, anti's en ouma's....


Benita, Sunita, Louise, Emelda, Yvonne, Yolandie, Marisa

No comments: