Ons het 'kamstig' 'n verkeerde pad gery en ek moes hom MET DIE KAART beduie hoe om weer terug te kom op die hoofpad. Al die tyd ry ons eintlik uit London uit...
HEERLIKE ONTBYT
Dit was die mooiste plek. 'n Groot golf course en spa.
Ons het omtrent geswem in die warm water swembaddens, gesauna, gesteam, en geborrel. Was behoorlik verfris na die dag by die spa.
1 comment:
Ag heerlik!!! Jy het 'n oulike man wat jou so kan bederf en ek kan nie glo dis al 'n jaar!!!
Post a Comment