Sunday, 25 May 2008

Sevens World Series op Twickenham

Cheers Ginger!! So sexy!!
Die Bokke het na die tyd na rooikoppe se kant toe gekom en kom groet. Hul het 'n goeie dag op kantoor gehad. 3 games en 3 goed gewen. Die laaste game van die dag was teen England en ai, dis altyd 'n FEES om die klomp Engelse te wen as mens so tussen hul staan. TWICKENHAM TICKETS!!! Steph het 'n HIGH MUPPET!!


Jy kon net ORAL die vuur koppe spot.
26 van ons het SA se naam gaan hoog hou daar tussen al die ander. Was groot pret. Die VUUR KOPPE het omtrent uitgestaan!!

I'm too sexy for my hair...check the look!!!

1 comment:

Anonymous said...

Hi julle, lyk of julle groot pret gehad het! Jammer ons was nie voor die kassie nie, maar ouma het probeer kyk, maar sy sĂȘ hulle wou nie vir haar die 'spectacles' wys nie!! Lief julle en geniet die vakansiedag. Hier by ons is dit lekker rustig.
Liefde Landmeister se Myburghs