Sunday, 25 May 2008

Tower Bridge


Eerste keer in die 3 jaar wat ek die Tower Bridge sien oplig vir 'n groot boot wat onder deur moes ry. Dit is nogals 'n gesig.




Steph druk die knoppie om die brug oop te maak. Die nuwe tegnologie van vandag...:-)

1 comment:

Anonymous said...

Hi julle twee,
Ons het eers weer al die photies gekyk en sommer lekker verlang.
Lief julle
Landmeisters